Direct and Indirect proportion

Direct and Indirect proportion

This mathematics lesson for Grades 7, 8 and 9 will help you to understand direct and indirect proportion – two topics that can sometimes be quite tricky. It is important to know that direct proportion has a constant ratio between the x and y value and that the product of the x and y value …

Read moreDirect and Indirect proportion

Direkte en Indirekte eweredigheid

Direkte en Indirekte eweredigheid

Hierdie wiskunde les vir Graad 7, 8 en 9 verduidelik twee onderwerpe wat soms nogal uitdagend kan wees – direkte en indirekte eweredigheid. Dit is belangrik om te weet dat met direkte eweredigheid is daar ‘n konstante verhouding tussen die x en die y waarde terwyl met indirekte eweredigheid, is die produk van die x …

Read moreDirekte en Indirekte eweredigheid

Laws of exponents

Laws of exponents for real numbers

It is important to know how to do calculations with exponents and you can only do that if you know the laws of exponents for real numbers. This mathematics lesson for Grades 7, 8 and 9 will help you to be on the lookout for the same bases and see if they are being multiplied …

Read moreLaws of exponents for real numbers

Eksponentwette

Eksponentwette vir reële getalle

Dit is belangrik om te weet hoe om bewerkings met eksponente te doen en jy kan dit slegs doen as jy die eksponentwette vir reële getalle ken. Hierdie wiskunde les vir Graad 7, 8 en 9 gaan jou help om op die uitkyk te wees vir grondtalle wat dieselfde is en of daardie grondtalle met …

Read moreEksponentwette vir reële getalle

Multiples and Rules of divisibility

Multiples and Rules of divisibility

This mathematics lesson for Grades 7, 8 and 9 will help you to understand what multiples are and how to determine the Lowest Common Multiple (LCM). The rules of divisibility will also be explained in this video lesson. You will learn how to determine whether a number is a multiple of 2, 3, 4, 5, …

Read moreMultiples and Rules of divisibility

Veelvoude en deelbaarheidsreëls

Veelvoude & Deelbaarheidsreëls

Hierdie wiskunde les Veelvoude & Deelbaarheidsreëls vir Graad 7, 8 en 9 verduidelik wat veelvoude is en hoe om die Kleinste Gemeenskaplike Veelvoud (KGV) te bereken en hoe deelbaarheidsreëls daaruit spruit. Die deelbaarheidsreëls help jou om te bepaal of ‘n getal ‘n veelvoud is van 2, 3, 4, 5, 6, 8, 9, of 10. Indien …

Read moreVeelvoude & Deelbaarheidsreëls