Direkte en Indirekte eweredigheid

Direkte en Indirekte eweredigheid

Hierdie wiskunde les vir Graad 7, 8 en 9 verduidelik twee onderwerpe wat soms nogal uitdagend kan wees – direkte en indirekte eweredigheid. Dit is belangrik om te weet dat met direkte eweredigheid is daar ‘n konstante verhouding tussen die x en die y waarde terwyl met indirekte eweredigheid, is die produk van die x …

Read more

Veelvoude en deelbaarheidsreëls

Veelvoude & Deelbaarheidsreëls

Hierdie wiskunde les Veelvoude & Deelbaarheidsreëls vir Graad 7, 8 en 9 verduidelik wat veelvoude is en hoe om die Kleinste Gemeenskaplike Veelvoud (KGV) te bereken en hoe deelbaarheidsreëls daaruit spruit. Die deelbaarheidsreëls help jou om te bepaal of ‘n getal ‘n veelvoud is van 2, 3, 4, 5, 6, 8, 9, of 10. Indien …

Read more

Eksponente

Eksponente

Wat is eksponente en wat beteken dit? Hoe skryf ek dit? Hierdie wiskunde les vir Graad 7, 8 en 9 gaan vir jou help as dit moeilik was om die vrae te beantwoord. As jy ja geantwoord het op enige van die voorafgaande vrae, dan moet jy beslis na hierdie video kyk! Jy gaan nie …

Read more