Getalle, Bewerkings & Verwantskappe (Gr. 7-9)

Current Status
Not Enrolled
Price
$16 (PayPal, Kaarte) of R250 (EFT)
Get Started

Hierdie kursus bestaan uit 40 videos en is amper 7 ure lank. Jy gaan meer leer oor onderwerpe soos die getallestelsel; bewerkings met heelgetalle; optel, aftrek, maal en deel van breuke; verhouding en koers; persentasies; eksponente en finansiële wiskunde.

Jy kry lewenslange toegang tot die kursus sowel as akademiese e-posbystand. Alles vir een lae prys!

Sien asseblief die volledige Kursus Kurrikulum hier onder en kyk gerus na ‘n gratis video!

Course Content

Inleiding
Getalle: Graad 6 Hersiening
Getalle: Getallestelsel
Getalle: Veelvoude en Faktore
Getalle: Verhouding en Koers
Heelgetalle
Breuke: Gewone Breuke
Breuke: Persentasies
Breuke: Desimale Breuke
Breuke: Omskakeling (Herleiding)
Eksponente
Finansiële Wiskunde
Die Einde
Scroll to Top