Gratis Kursus: Graad 7 – 9

Current Status
Not Enrolled
Price
Free
Get Started

Skryf nou in vir hierdie gratis kursus! Hier kan jy elkeen van ons gratis lesse sien – asook lesse wat net hier op ons eie platform beskikbaar is. Jy sal sien en ervaar hoe ons platform werk.

Ons sal nuwe lesse by hierdie gratis kursus voeg sodra hul ooreenstemmende betaalde kursus vrygestel word.

Jy is ook welkom om ons te epos as jy sukkel met ‘n wiskunde probleem. Ons hoop ons kan jou help en dat jy wiskunde sal geniet!

Die lesse gemerk met ‘n * is slegs hier op ons eie platform beskikbaar.
Scroll to Top