Hoekom moet jy die kursus koop?


 

Hierdie kursus bestaan uit 40 videos en is amper 7 ure lank. Jy gaan meer leer oor onderwerpe soos die getallestelsel; bewerkings met heelgetalle; optel, aftrek, maal en deel van breuke; verhouding en koers; persentasies; eksponente en finansiële wiskunde.


Kursus Kurrikulum


  Inleiding
Available in days
days after you enrol
  Getalle: Graad 6 Hersiening
Available in days
days after you enrol
  Getalle: Getallestelsel
Available in days
days after you enrol
  Getalle: Veelvoude en Faktore
Available in days
days after you enrol
  Getalle: Verhouding en Koers
Available in days
days after you enrol
  Heelgetalle
Available in days
days after you enrol
  Breuke: Gewone Breuke
Available in days
days after you enrol
  Breuke: Persentasies
Available in days
days after you enrol
  Breuke: Desimale Breuke
Available in days
days after you enrol
  Breuke: Omskakeling (Herleiding)
Available in days
days after you enrol
  Eksponente
Available in days
days after you enrol
  Finansiële Wiskunde
Available in days
days after you enrol
Linda le Han

Linda le Hanie


Onderrig lê vir Linda na aan die hart - veral wiskunde onderrig. Gedurende die afgelope twee dekades het sy wiskunde onderrig in beide Hoërskool en Laerskool en is sy tans 'n dosent by SANTS Private Higher Education Institution vir BEd Indermediêre Fase Onderrig. In 2017 begin sy haar tersiêre onderrig loopbaan by die Onderwysfakulteit van die Universiteit van Pretoria (UP) waar sy doseer in Wiskundemetodiek. Sy het ook vroeër jare ondervinding opgedoen as chemie-onderwyser in Britanje en was ook deel van 'n onderwyser uitruilskema na Duitsland waar sy die onderwyseropleidingsprogram van die BLLV waargeneem het. In 2017 verwerf sy haar MEd graad in wiskundeonderrig (cum laude) aan die Universiteit van Pretoria en is tans besig met haar PhD in wiskundeonderrig.

Wat sê ander van ons?

Riana van den Berg
Riana van den Berg

Pretoria, South Africa

"Good motivator, caring, passionate, dedicated and determined, are all the words I would use to describe Linda. She helps Joanne find the logic behind the equation to understand instead of just knowing how to do it. If your child struggle with maths, I would definitely recommend Linda."

Gideon Liversage
Gideon Liversage

Brisbane, Australia

"I bought the Numbers, Operations & Relationships course for my daughter to fill any possible gaps she might have. She is enjoying the lessons and is now positive about mathematics! Thank you Classroomeducation.online."

Dirk Hanekom
Dirk Hanekom

Pretoria, Suid-Afrika

"ClassroomEducation se kursusse het my al baie gehelp in my studies as voornemende onderwyser. Enige onderwysstudent kan beslis baat by Classroomeducation.online."

Hoeveel kos die kursus?

$29

Getalle, Bewerkings & Verwantskappe

Hierdie kursus handel oor bewerkings binne die getallestelsel, breuke, eksponente en finansiële wiskunde vir Graad 7, 8 en 9.

Wanneer begin die kursus en wanneer eindig dit?

Die kursus begin sodra jy dit koop en eindig na drie jaar. Jy kan dus begin net wanneer jy wil, teen jou eie tempo werk en het drie jaar tyd om deur alles te werk.

Wat as ek ongelukkig is met die kursus?

Ons sal nooit wil hê dat jy ongelukkig moet wees nie! As jy ontevrede is met jou aankope, kontak ons binne 30 dae en ons gee jou, jou geld terug. Kontak ons gerus enige tyd by [email protected] en ons sal probeer om jou te help.

Kyk ook gerus na ons FAQ bladsy heel onder aan hierdie webwerf as jy dalk nog enige vrae of probleme het.