Faktore, Priemgetalle, Priemfaktore & Grootste Gemeenskaplike Faktor (GGF)
In hierdie video word daar verduidelik dat faktore van ‘n getal natuurlike getalle is wat in die oorspronklike getal kan indeel sonder ‘n res. Byvoorbeeld die faktore van 6 is 1; 2; 3; en 6. Aangesien 1 x 6 = 6, kan ons sê dat 1 en 6 ‘n faktorpaar is van 6. Dieselfde geld…