Veelvoude & Deelbaarheidsreëls

Hierdie wiskunde les Veelvoude & Deelbaarheidsreëls vir Graad 7, 8 en 9 verduidelik wat veelvoude is en hoe om die Kleinste Gemeenskaplike Veelvoud (KGV) te bereken en hoe deelbaarheidsreëls daaruit spruit. Die deelbaarheidsreëls help jou om te bepaal of ‘n getal ‘n veelvoud is van 2, 3, 4, 5, 6, 8, 9, of 10.

Indien jy hou van hierdie video, oorweeg dit asseblief om in te skryf vir die volledige kursus. Dankie dat jy gekyk het, ons hoop hierdie video kon jou help.

If you like this post, please share:

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on linkedin
LinkedIn
Share on whatsapp
WhatsApp

4 thoughts on “Veelvoude & Deelbaarheidsreëls”

    1. ClassroomEducation

      Hallo J….. K….., 50 is ‘n veelvoud van: 2 (50 is ‘n ewe getal); 5 (50 eindig met ‘n nul); en 10 (50 eindig met ‘n nul). Dit is nie ‘n veelvoud van 3; 4; 6; 8 of 9 nie want daardie getalle se deelbaarheidsreëls is nie van toepassing nie. Gaan kyk weer die video oor Veelvoude en Deelbaarheidsreëls en maak seker jy verstaan al die reëls. Sterkte!

  1. YouTube comment

    Juffrou laat my lekker lag by die 9. Baie dankie juffrou vir u op en wakker stem. Mooi bly tot n volgende keer.

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *