Vergelyking en omskakeling van breuke

Hierdie wiskunde les vir Graad 7, 8 en 9 gee jou agtergrond van die basiese kennis en begrip van breuke en wat die teller en noemer elk beteken. Jy sal ook gemaklik voel om breuke met mekaar te vergelyk om sodoende te bepaal wie het die grootste deel. Die video wys ook vir jou die drie verskillende tipes breuke en hoe om te herlei (om te skakel) tussen onegte breuke en gemengde getalle.

Indien jy hou van hierdie video, oorweeg dit asseblief om in te skryf vir die volledige kursus by https://classroomeducation.teachable.com/p/getalle-bewerkings-en-verwantskappe-sales-page. Dankie dat jy gekyk het, ons hoop hierdie video kon jou help.

Please share

Leave a comment