|

Enkelvoudige rente

Spread the word...

Enkelvoudige rente verwys na die persentasie van die oorspronkilike bedrag gekoppel aan ‘n spesifieke tydperk of periode. Hierdie periode is gewoonlik in terme van jare. Wat sal gebeur as jy R2 000 vir 3 jaar in ‘n bank belê teen ‘n fantastiese rentekoers van 9% per jaar?

Om die rente uit te werk, moet jy bepaal wat 9% van R2 000 oor ‘n tydperk van 3 jaar is. Die antwoord van R540 is die rente wat jy kry en moet by die bedrag van R2 000 getel word. Dus, na 3 jaar sal jou belegging R2 540 werd wees.

Kyk na hierdie video om te verstaan waar die formule vandaan kom en om nog voorbeelde te sien.


    Spread the word...

    Leave a Reply

    Your email address will not be published. Required fields are marked *

    Leave the field below empty!