Vermenigvuldiging van desimale getalle
Wanneer jy desimale getalle met veelvoude van 10 moet maal (bv. 10, 100 en 1 000)|, moet nie net dadelik die “komma skuif” nie. Verstaan eers wat jy doen. B.v. 1,12 x 100. Jy kan 1,12 skryf as 112 honderdstes (as ‘n gewone breuk) en wanneer jy 112/100 met 100 maal, “kanselleer” die 100s mekaar uit….