|

Heelgetalle – Graad 8 en 9 Somme

Spread the word...

In hierdie video het jy die geleentheid om spesifieke somme te doen en dan te sien hoe dit verduidelik word. Moenie huiwer om ons vorige videos oor heelgetalle te kyk as jy nie presies kan onthou hoe die somme werk nie. Onthou om altyd die volgorde van bewerkings (BODMAS) toe te pas. 


    Spread the word...

    Leave a Reply

    Your email address will not be published. Required fields are marked *