Assesseringstaak – Breuke
R69,00
Hierdie assessering vir Graad 3, Wiskunde, bevat omvattende vrae oor die onderwerp breuke en kan gebruik word as ‘n werksopdrag of assesseringstaak. Volgens beide die KABV en die ATP word breuke in elke kwartaal behandel; ons stel egter voor dat u hierdie assesseringstaak in die derde of vierde kwartaal gebruik.
- Secure Payments with PayFast
Description
Hierdie assessering vir Graad 3, Wiskunde, bevat omvattende vrae oor die onderwerp breuke en kan gebruik word as ‘n werksopdrag of assesseringstaak. Volgens beide die KABV en die ATP word breuke in elke kwartaal behandel; ons stel egter voor dat u hierdie assesseringstaak in die derde of vierde kwartaal gebruik.
Elke hoëgehalte PDF-aflaai sluit ’n volledige memorandum in. Memorandums word nie in die laegehalte-voorskoubeelde getoon nie om hulle veilig te hou, maar hulle is volledig ingesluit in jou afgelaaide PDF. Die watermerke wat jy sien, verskyn slegs op die voorskoubeelde – jou afgelaaide hoëgehalte PDF sal sonder watermerke wees.
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.














Reviews
There are no reviews yet.