Back-to-School Special: Save 10% on all products - until 12 February 2026.

Graad 3

  • Sale! in030001a assesseringstaak breuke 1

    Assesseringstaak – Breuke

    Original price was: R69,00.Current price is: R62,10. Hierdie assessering vir Graad 3, Wiskunde, bevat omvattende vrae oor die onderwerp breuke en kan gebruik word as ‘n werksopdrag of assesseringstaak. Volgens beide die KABV en die ATP word breuke in elke kwartaal behandel; ons stel egter voor dat u hierdie assesseringstaak in die derde of vierde kwartaal gebruik.