Breuke

R79,00

Hierdie werkkaart vir Graad 5, Wiskunde, is in lyn met die KABV en kan gebruik word vir klaswerk (individuele werk sowel as groepwerk), maar kan ook gebruik word vir formatiewe of summatiewe assesserings van die spesifieke onderwerp. Volgens die KABV, word die tema BREUKE in Kwartaal 2, 3 en 4 aangebied, maar die ATP (Annual Teaching Plan) stipuleer dat die tema slegs in Kwartaal 3 onderrig moet word.

  • Check Mark Secure Payments with PayFast
SKU: IN050001A Categories: , , , Tag:
Spread the word...

Description

Hierdie werkkaart vir Graad 5, Wiskunde, is in lyn met die KABV en kan gebruik word vir klaswerk (individuele werk sowel as groepwerk), maar kan ook gebruik word vir formatiewe of summatiewe assesserings van die spesifieke onderwerp. Volgens die KABV, word die tema BREUKE in Kwartaal 2, 3 en 4 aangebied, maar die ATP (Annual Teaching Plan) stipuleer dat die tema slegs in Kwartaal 3 onderrig moet word.

Elke hoëgehalte PDF-aflaai sluit ’n volledige memorandum in. Memorandums word nie in die laegehalte-voorskoubeelde getoon nie om hulle veilig te hou, maar hulle is volledig ingesluit in jou afgelaaide PDF. Die watermerke wat jy sien, verskyn slegs op die voorskoubeelde – jou afgelaaide hoëgehalte PDF sal sonder watermerke wees.

    Reviews

    There are no reviews yet.

    Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

    You may also like…

    • in050001e fractions 1

      Fractions

      R79,00 This worksheet for Grade 5, Mathematics, is CAPS aligned and can be used for class work (individual as well as group work) but can also be used for formative/summative assessment of the specified topic. According to CAPS, the topic of FRACTIONS should be taught in Terms 2, 3 and 4, while the ATP (Annual Teaching Plan) stipulates that this topic should be taught in Term 3 only.