Klastoetse
Showing 1–8 of 12 resultsSorted by latest
-

-

Algebraïese uitdrukkings: Getallestelsels
R39,00Hierdie assessering vir Graad 10, Wiskunde, fokus op die basiese kennis en toepassing van algebraïese uitdrukkings met die fokus op getallestelsels en kan as ‘n klastoets of ‘n werksopdrag gebruik word. Volgens beide die CAPS en ATP word hierdie in kwartaal 1 gedoen.
-

Breuke
R79,00 Hierdie werkkaart vir Graad 5, Wiskunde, is in lyn met die KABV en kan gebruik word vir klaswerk (individuele werk sowel as groepwerk), maar kan ook gebruik word vir formatiewe of summatiewe assesserings van die spesifieke onderwerp. Volgens die KABV, word die tema BREUKE in Kwartaal 2, 3 en 4 aangebied, maar die ATP (Annual Teaching Plan) stipuleer dat die tema slegs in Kwartaal 3 onderrig moet word. -

Vergelykings en woordsomme
R39,00 Hierdie assessering vir Graad 10, Wiskunde, fokus op die basiese kennis en toepassing van vergelykings asook woordsomme en kan as ‘n klastoets of ‘n werksopdrag gebruik word. Volgens beide die CAPS en ATP word hierdie in kwartaal 1 gedoen. -

Produkte
R39,00 Hierdie assessering vir Graad 10, Wiskunde, fokus op die basiese kennis en toepassing van produkte – die vermenigvuldiging van terme - en kan as ‘n klastoets of ‘n werksopdrag gebruik word. Volgens beide die CAPS en ATP word hierdie in kwartaal 1 gedoen. -

Faktorisering
R39,00 Hierdie assessering vir Graad 10, Wiskunde, fokus op die basiese kennis en toepassing van faktorisering en kan as ‘n klastoets of ‘n werksopdrag gebruik word. Volgens beide die CAPS en ATP word hierdie in kwartaal 1 gedoen. -

Eksponente
R39,00 Hierdie assessering vir Graad 10, Wiskunde, fokus op die basiese kennis en toepassing van eksponente en kan as ‘n klastoets of ‘n werksopdrag gebruik word. Volgens beide die CAPS en ATP word hierdie in kwartaal 1 gedoen. -

Breuke
R79,00 Hierdie assessering vir Graad 4, Wiskunde, bestaan uit omvattende vrae rakende breuke en kan as ‘n klastoets of ‘n werksopdrag gebruik word. Volgens die CAPS word hierdie in kwartaal 2 gedoen. Volgens die ATP, word hierdie in kwartaal 3 gedoen.









