|

Saamgestelde rente

Spread the word...


Saamgestelde rente word bereken op die oorspronklike belegging asook rente verdien in elke tydperk. As jy $5 000 belê in ‘n spaarrekening met ‘n rentekoers van 6% jaarliks saamgestel, wat is die waarde van jou belegging na 3 jaar?

Kyk na hierdie video om die konsep van saamgestelde rente beter te verstaan asook hoe om die formule te gebruik.


    Spread the word...

    Leave a Reply

    Your email address will not be published. Required fields are marked *

    Leave the field below empty!