Graad 9 wiskunde

Graad 9 somme - Eksponente
|

Eksponente en eksponensiële vergelykings – Somme vir Graad 9 (14 jaar en ouer)

In hierdie wiskunde video vir Graad 9 leerders (14 jaar en ouer), verduidelik ons nege verskillende somme wat op eksponente fokus – elkeen spreek ‘n belangrike aspek van skool wiskunde aan. Menige kere sukkel leerders ook met eksponensiële vergelykings waar die onbekende in die eksponent is. Nadat jy hierdie video gekyk het, sal jy ‘n…

Repeterende getalle as gewone breuke
|

Omskakeling van Repeterende Desimale Getalle na Gewone Breuke

Soos daar verduidelik is in die video oor “Die Getallestelsel”, bestaan rasionale getalle uit breuke en repeterende desimale getalle. In hierdie video sal jy sien hoe om repeterende desimale getalle na gewone breuke om te skakel deur sekere stappe te volg. As ons kyk na die repeterende getal 0,333…, is stap 1 om die repeterende…