Eksponentwette vir Reële Getalle

Dit is belangrik om te weet hoe om bewerkings met eksponente te doen en jy kan dit slegs doen as jy die eksponentwette vir reële getalle ken. Hierdie wiskunde les vir Graad 7, 8 en 9 gaan jou help om op die uitkyk te wees vir grondtalle wat dieselfde is en of daardie grondtalle met mekaar gemaal of gedeel word. Weet jy wat is vyf verhef tot die mag nul, of wat om te doen met ‘n negatiewe eksponent? As jy nie seker is nie, moet jy beslis hierdie video kyk.

Please share this post...

Newsletter Updates

Subscribe to our newsletter for the newest math education videos and articles—no spam, just great content!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *