Gewone breuke – Eenheidsbreuke

R34,00

Hierdie assessering vir Graad 4, Wiskunde, fokus op die basiese kennis van breuke, naamlik eenheidsbreuke en kan as ‘n klastoets of ‘n werksopdrag gebruik word. Volgens die CAPS word hierdie in kwartaal 2 gedoen. Volgens die ATP, word hierdie in kwartaal 3 gedoen.

  • Check Mark Secure Payments with PayFast
Spread the word...

Description

Hierdie assessering vir Graad 4, Wiskunde, fokus op die basiese kennis van breuke, naamlik eenheidsbreuke en kan as ‘n klastoets of ‘n werksopdrag gebruik word. Volgens die CAPS word hierdie in kwartaal 2 gedoen. Volgens die ATP, word hierdie in kwartaal 3 gedoen.

Elke hoëgehalte PDF-aflaai sluit ’n volledige memorandum in. Memorandums word nie in die laegehalte-voorskoubeelde getoon nie om hulle veilig te hou, maar hulle is volledig ingesluit in jou afgelaaide PDF. Die watermerke wat jy sien, verskyn slegs op die voorskoubeelde – jou afgelaaide hoëgehalte PDF sal sonder watermerke wees.

    Reviews

    There are no reviews yet.

    Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

    You may also like…

    • nc040001e common fractions unitary fractions 1

      Common fractions – Unitary fractions

      R34,00 This assessment for Grade 4, Mathematics, focuses on the basic knowledge of fractions, namely unitary fractions and can be used as a class test or an assignment. According to CAPS, this should be done in term 2, however, according to the ATP, this should be done in term 3.