Gewone breuke

  • nc040001a gewone breuke eenheidsbreuke 1

    Gewone breuke – Eenheidsbreuke

    R34,00 Hierdie assessering vir Graad 4, Wiskunde, fokus op die basiese kennis van breuke, naamlik eenheidsbreuke en kan as ‘n klastoets of ‘n werksopdrag gebruik word. Volgens die CAPS word hierdie in kwartaal 2 gedoen. Volgens die ATP, word hierdie in kwartaal 3 gedoen.