Hoofrekene – volgorde van bewerkings

R79,00

Hierdie hoofrekene toetsies kan ook as klastoetsies gebruik word en fokus op die volgorde van bewerkings. Hierdie is van toepassing reg deur die jaar en leerders in Graad 4-7 kan hierby baat.

  • Check Mark Secure Payments with PayFast
SKU: LL4-70002A Categories: , , , , , , Tag:
Spread the word...

Description

Hierdie Wiskunde hoofrekene toetsies kan ook as klastoetsies gebruik word en fokus op die volgorde van bewerkings. Hierdie is van toepassing reg deur die jaar en leerders in Graad 4-7 kan hierby baat.

Elke hoëgehalte PDF-aflaai sluit ’n volledige memorandum in. Memorandums word nie in die laegehalte-voorskoubeelde getoon nie om hulle veilig te hou, maar hulle is volledig ingesluit in jou afgelaaide PDF. Die watermerke wat jy sien, verskyn slegs op die voorskoubeelde – jou afgelaaide hoëgehalte PDF sal sonder watermerke wees.

    Reviews

    There are no reviews yet.

    Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

    You may also like…