Back-to-School Special: Save 10% on all products - for a limited time only.

Sale!

Letterkunde – Gedig: Bergies

Original price was: R49,00.Current price is: R44,10.

Hierdie werksopdrag vir Graad 10, Afrikaans Eerste Addisionele Taal (EAT), bestaan uit die gedig Bergies deur Louis Lodevickus Barend Esterhuizen met ‘n Engelse vrye vertaling ter ondersteuning. Bykomende inligting maak dit vir die leerder en onderwyser makliker om die konteks van die gedig te verstaan.

  • Check Mark Secure Payments with PayFast
Spread the word...

Description

Hierdie werksopdrag vir Graad 10, Afrikaans Eerste Addisionele Taal (EAT), bestaan uit die gedig Bergies deur Louis Lodevickus Barend Esterhuizen met ‘n Engelse vrye vertaling ter ondersteuning. Bykomende inligting maak dit vir die leerder en onderwyser makliker om die konteks van die gedig te verstaan.

Elke hoëgehalte PDF-aflaai sluit ’n volledige memorandum in. Memorandums word nie in die laegehalte-voorskoubeelde getoon nie om hulle veilig te hou, maar hulle is volledig ingesluit in jou afgelaaide PDF. Die watermerke wat jy sien, verskyn slegs op die voorskoubeelde – jou afgelaaide hoëgehalte PDF sal sonder watermerke wees.

    Reviews

    There are no reviews yet.

    Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.