Graad 10
Showing all 7 resultsSorted by latest
-

-

Algebraïese uitdrukkings: Getallestelsels
R39,00Hierdie assessering vir Graad 10, Wiskunde, fokus op die basiese kennis en toepassing van algebraïese uitdrukkings met die fokus op getallestelsels en kan as ‘n klastoets of ‘n werksopdrag gebruik word. Volgens beide die CAPS en ATP word hierdie in kwartaal 1 gedoen.
-

Vergelykings en woordsomme
R39,00 Hierdie assessering vir Graad 10, Wiskunde, fokus op die basiese kennis en toepassing van vergelykings asook woordsomme en kan as ‘n klastoets of ‘n werksopdrag gebruik word. Volgens beide die CAPS en ATP word hierdie in kwartaal 1 gedoen. -

Produkte
R39,00 Hierdie assessering vir Graad 10, Wiskunde, fokus op die basiese kennis en toepassing van produkte – die vermenigvuldiging van terme - en kan as ‘n klastoets of ‘n werksopdrag gebruik word. Volgens beide die CAPS en ATP word hierdie in kwartaal 1 gedoen. -

Faktorisering
R39,00 Hierdie assessering vir Graad 10, Wiskunde, fokus op die basiese kennis en toepassing van faktorisering en kan as ‘n klastoets of ‘n werksopdrag gebruik word. Volgens beide die CAPS en ATP word hierdie in kwartaal 1 gedoen. -

Eksponente
R39,00 Hierdie assessering vir Graad 10, Wiskunde, fokus op die basiese kennis en toepassing van eksponente en kan as ‘n klastoets of ‘n werksopdrag gebruik word. Volgens beide die CAPS en ATP word hierdie in kwartaal 1 gedoen. -

Letterkunde – Gedig: Bergies
R59,00 Hierdie werksopdrag vir Graad 10, Afrikaans Eerste Addisionele Taal (EAT), bestaan uit die gedig Bergies deur Louis Lodevickus Barend Esterhuizen met ‘n Engelse vrye vertaling ter ondersteuning. Bykomende inligting maak dit vir die leerder en onderwyser makliker om die konteks van die gedig te verstaan.








