Produkte

R34,00

Hierdie assessering vir Graad 10, Wiskunde, fokus op die basiese kennis en toepassing van produkte – die vermenigvuldiging van terme – en kan as ‘n klastoets of ‘n werksopdrag gebruik word. Volgens beide die CAPS en ATP word hierdie in kwartaal 1 gedoen.

  • Check Mark Secure Payments with PayFast
SKU: CP100003A Categories: , , , Tag:
Spread the word...

Description

Hierdie assessering vir Graad 10, Wiskunde, fokus op die basiese kennis en toepassing van produkte – die vermenigvuldiging van terme – en kan as ‘n klastoets of ‘n werksopdrag gebruik word. Volgens beide die CAPS en ATP word hierdie in kwartaal 1 gedoen.

Elke hoëgehalte PDF-aflaai sluit ’n volledige memorandum in. Memorandums word nie in die laegehalte-voorskoubeelde getoon nie om hulle veilig te hou, maar hulle is volledig ingesluit in jou afgelaaide PDF. Die watermerke wat jy sien, verskyn slegs op die voorskoubeelde – jou afgelaaide hoëgehalte PDF sal sonder watermerke wees.

    Reviews

    There are no reviews yet.

    Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

    You may also like…

    • cp100003e products 1

      Products

      R34,00 This assessment for Grade 10, Mathematics, focuses on the basic knowledge and application of products – the multiplication of terms – and can be used as a class test or an assignment. According to both CAPS and the ATP, this should be done in term 1.