Vergelykings en woordsomme
R34,00
Hierdie assessering vir Graad 10, Wiskunde, fokus op die basiese kennis en toepassing van vergelykings asook woordsomme en kan as ‘n klastoets of ‘n werksopdrag gebruik word. Volgens beide die CAPS en ATP word hierdie in kwartaal 1 gedoen.
- Secure Payments with PayFast
Description
Hierdie assessering vir Graad 10, Wiskunde, fokus op die basiese kennis en toepassing van vergelykings asook woordsomme en kan as ‘n klastoets of ‘n werksopdrag gebruik word. Volgens beide die CAPS en ATP word hierdie in kwartaal 1 gedoen.
Elke hoëgehalte PDF-aflaai sluit ’n volledige memorandum in. Memorandums word nie in die laegehalte-voorskoubeelde getoon nie om hulle veilig te hou, maar hulle is volledig ingesluit in jou afgelaaide PDF. Die watermerke wat jy sien, verskyn slegs op die voorskoubeelde – jou afgelaaide hoëgehalte PDF sal sonder watermerke wees.
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.










Reviews
There are no reviews yet.