|

Deling van Desimale Getalle

Spread the word...

Wanneer jy desimale getalle deel met natuurlike getalle, volg jy basies die langdeel metode. Hou net mooi kop wanneer jy “oor die komma beweeg”. Onthou ook dat jy nie ‘n res kan hê met hierdie somme nie, aangesien die plekwaardes aan die regterkant van die komma reeds ‘n res is. In die geval waar die deelsom nie klaar is nie, kan jy nulle in die plekwaardes van die honderdstes, duisendstes, tienduisendstes ens. insit om die deelsom klaar te maak.


Spread the word...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *