Heelgetalle – Basiese begrip
Wanneer jy hierdie video kyk sal jy sien dat mens aan heelgetalle kan dink soos die op en af beweging in ‘n hysbak. As jy op beweeg, is die teken positief en as jy af beweeg is die teken negatief.…
Maths Education | Wiskundeonderrig
Maths Education | Wiskundeonderrig
Wanneer jy hierdie video kyk sal jy sien dat mens aan heelgetalle kan dink soos die op en af beweging in ‘n hysbak. As jy op beweeg, is die teken positief en as jy af beweeg is die teken negatief.…
Hoe bepaal jy ‘n item se prys as daar ‘n persentasie vermeerdering of vermindering is? Met ander woorde, hoeveel moet jy betaal as daar afslag is of as daar ‘n vermeerdering in prys is? Om die nuwe waarde te bepaal,…
In hierdie video word daar somme gedoen om die eksponentwette toe te pas op ‘n basiese vlak. Voorkeur van bewerkings speel ‘n groot rol en Graad 7 leerders, ouderdomme 12 en ouer, kan daarby baat deur die verskillende somme saam…
Om persentasies te verstaan moet jy dink aan “per sent”. Die “per” beteken “uit” en die “sent” verwys na eenhonderd. So, “persentasie” beteken uit ‘n honderd uit. Persentasies kan geskryf word as gewone breuke. Die voorbeeld 35%, kan ons skryf…
Is 2 + 3 x 4 gelyk aan 20 of is dit gelyk aan 14? Hoekom is daar verskillende antwoorde? Om te verhoed dat somme verskillende antwoorde het, moet dit in ‘n spesifieke volgorde gedoen word. Ons noem dit die…
Wanneer ons bewerkings met telgetalle doen, is dit belangrik om te weet dat nul die identiteitselement van optelling is, terwyl 1 die identiteitselement van vermenigvuldiging is. Wat beteken dit? Wanneer ons ‘n nul tel by enige getal, behou die getal…