Direkte en Indirekte Eweredigheid

Hierdie wiskunde les vir Graad 7, 8 en 9 verduidelik twee onderwerpe wat soms nogal uitdagend kan wees – direkte en indirekte eweredigheid. Dit is belangrik om te weet dat met direkte eweredigheid is daar ‘n konstante verhouding tussen die x en die y waarde terwyl met indirekte eweredigheid, is die produk van die x en die y waarde altyd konstant. Onthou soos in die voorbeeld wat in die video is: hoe meer mense aan ‘n huis verf, hoe vinniger sal die huis geverf word. Vir meer gratis wiskunde video lesse, volg asseblief ons @classroomeducationonline YouTube kanaal.

Please share this post...

Newsletter Updates

Subscribe to our newsletter for the newest math education videos and articles—no spam, just great content!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *