Eksponente – Somme vir Graad 7 (12 jaar en ouer)

In hierdie video word daar somme gedoen om die eksponentwette toe te pas op ‘n basiese vlak. Voorkeur van bewerkings speel ‘n groot rol en Graad 7 leerders, ouderdomme 12 en ouer, kan daarby baat deur die verskillende somme saam deur te werk.

Please share this post...

Newsletter Updates

Subscribe to our newsletter for the newest math education videos and articles—no spam, just great content!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *