Eksponente

Wat is eksponente en wat beteken dit? Hoe skryf ek dit? Hierdie wiskunde les vir Graad 7, 8 en 9 gaan vir jou help as dit moeilik was om die vrae te beantwoord. As jy ja geantwoord het op enige van die voorafgaande vrae, dan moet jy beslis na hierdie video kyk! Jy gaan nie net ‘n beter beeld vorm van eksponente nie, maar jy sal ook verstaan wat is vierkantswortels en derdemagwortels. Onthou: “It’s all about the base!”

Indien jy hou van hierdie video, oorweeg dit asseblief om in te skryf vir die volledige kursus by https://classroomeducation.teachable.com/p/getalle-bewerkings-en-verwantskappe-sales-page. Dankie dat jy gekyk het, ons hoop hierdie video kon jou help.

Please share

Leave a comment