Bepaal KGV en GGF met priemfaktore
Hoe kan jy die KGV van twee groot getalle soos 36 en 225 bepaal? Met behulp van daardie getalle se priemfaktore. Wanneer jy 36 skryf as ‘n produk van priemfaktore, sal dit 22 x 32 wees en 225 as ‘n produk van priemfaktore sal 32 x 52 wees. Hoe bepaal jy dan nou die KGV?…