Hierdie wiskunde les Veelvoude & Deelbaarheidsreëls vir Graad 7, 8 en 9 verduidelik wat veelvoude is en hoe om die Kleinste Gemeenskaplike Veelvoud (KGV) te bereken en hoe deelbaarheidsreëls daaruit spruit. Die deelbaarheidsreëls help jou om te bepaal of ‘n getal ‘n veelvoud is van 2, 3, 4, 5, 6, 8, 9, of 10. Vir meer gratis wiskunde video lesse, volg asseblief ons @classroomeducationonline YouTube kanaal.
ClassroomEducation
Maths Education | Wiskundeonderrig
ClassroomEducation
Maths Education | Wiskundeonderrig