|

Optel en aftrek van desimale getalle

Spread the word...

‘n Maklike manier om desimale getalle op te tel of af te trek is deur gebruik te maak van die kolommetode. Wanneer jy hierdie metode gebruik moet jy altyd die kommas van die verskillende getalle onder mekaar skryf en daarna die korrekte getalle by die ooreenkomstige plekwaardes skryf. Daarna tel jy op of trek jy af van agter af (van regs na links) om die antwoord te bepaal.


Spread the word...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *