Assesseringstake

  • in030001a assesseringstaak breuke 1

    Assesseringstaak_Breuke

    R69,00 Hierdie assessering bevat omvattende vrae oor die onderwerp breuke en kan gebruik word as ‘n werksopdrag of assesseringstaak. Volgens beide die KABV en die ATP word breuke in elke kwartaal behandel; ons stel egter voor dat u hierdie assesseringstaak in die derde of vierde kwartaal gebruik.