Back-to-School Special: Save 10% on all products - until 12 February 2026.

Telgetalle

  • Sale! cp100005a algebraiese uitdrukkings getallestelsels 1

    Algebraïese uitdrukkings: Getallestelsels

    Original price was: R34,00.Current price is: R30,60.

    Hierdie assessering vir Graad 10, Wiskunde, fokus op die basiese kennis en toepassing van algebraïese uitdrukkings met die fokus op getallestelsels en kan as n klastoets of n werksopdrag gebruik word. Volgens beide die CAPS en ATP word hierdie in kwartaal 1 gedoen.