Eksponente

  • CP100002A_Eksponente

    Eksponente

    R34,00 Hierdie assessering vir Graad 10, Wiskunde, fokus op die basiese kennis en toepassing van eksponente en kan as ‘n klastoets of ‘n werksopdrag gebruik word. Volgens beide die CAPS en ATP word hierdie in kwartaal 1 gedoen.