Irrasionale getalle

  • cp100005a algebraiese uitdrukkings getallestelsels 1

    Algebraïese uitdrukkings: Getallestelsels

    R34,00

    Hierdie assessering vir Graad 10, Wiskunde, fokus op die basiese kennis en toepassing van algebraïese uitdrukkings met die fokus op getallestelsels en kan as n klastoets of n werksopdrag gebruik word. Volgens beide die CAPS en ATP word hierdie in kwartaal 1 gedoen.