Graad 10

  • cp100005a algebraiese uitdrukkings getallestelsels 1

    Algebraïese uitdrukkings: Getallestelsels

    R34,00

    Hierdie assessering vir Graad 10, Wiskunde, fokus op die basiese kennis en toepassing van algebraïese uitdrukkings met die fokus op getallestelsels en kan as n klastoets of n werksopdrag gebruik word. Volgens beide die CAPS en ATP word hierdie in kwartaal 1 gedoen.

  • cp100004a vergelykings en woordsomme 1

    Vergelykings en woordsomme

    R34,00 Hierdie assessering vir Graad 10, Wiskunde, fokus op die basiese kennis en toepassing van vergelykings asook woordsomme en kan as ‘n klastoets of ‘n werksopdrag gebruik word. Volgens beide die CAPS en ATP word hierdie in kwartaal 1 gedoen.
  • cp100003a produkte 1

    Produkte

    R34,00 Hierdie assessering vir Graad 10, Wiskunde, fokus op die basiese kennis en toepassing van produkte – die vermenigvuldiging van terme - en kan as ‘n klastoets of ‘n werksopdrag gebruik word. Volgens beide die CAPS en ATP word hierdie in kwartaal 1 gedoen.
  • cp100001a faktorisering 1

    Faktorisering

    R34,00 Hierdie assessering vir Graad 10, Wiskunde, fokus op die basiese kennis en toepassing van faktorisering en kan as ‘n klastoets of ‘n werksopdrag gebruik word. Volgens beide die CAPS en ATP word hierdie in kwartaal 1 gedoen.
  • cp100002a eksponente 1

    Eksponente

    R34,00 Hierdie assessering vir Graad 10, Wiskunde, fokus op die basiese kennis en toepassing van eksponente en kan as ‘n klastoets of ‘n werksopdrag gebruik word. Volgens beide die CAPS en ATP word hierdie in kwartaal 1 gedoen.
  • km100009a letterkunde gedig 1

    Letterkunde – Gedig: Bergies

    R49,00 Hierdie werksopdrag vir Graad 10, Afrikaans Eerste Addisionele Taal (EAT), bestaan uit die gedig Bergies deur Louis Lodevickus Barend Esterhuizen met ‘n Engelse vrye vertaling ter ondersteuning. Bykomende inligting maak dit vir die leerder en onderwyser makliker om die konteks van die gedig te verstaan.