Klastoetse
Showing 1–8 of 9 resultsSorted by latest
-
-
Produkte
R34,00 Hierdie assessering fokus op die basiese kennis en toepassing van produkte – die vermenigvuldiging van terme - en kan as ‘n klastoets of ‘n werksopdrag gebruik word. Volgens beide die CAPS en ATP word hierdie in kwartaal 1 gedoen. -
Faktorisering
R34,00 Hierdie assessering fokus op die basiese kennis en toepassing van faktorisering en kan as ‘n klastoets of ‘n werksopdrag gebruik word. Volgens beide die CAPS en ATP word hierdie in kwartaal 1 gedoen. -
Eksponente
R34,00 Hierdie assessering fokus op die basiese kennis en toepassing van eksponente en kan as ‘n klastoets of ‘n werksopdrag gebruik word. Volgens beide die CAPS en ATP word hierdie in kwartaal 1 gedoen. -
Breuke
R79,00 Hierdie assessering bestaan uit omvattende vrae rakende breuke en kan as ‘n klastoets of ‘n werksopdrag gebruik word. Volgens die CAPS word hierdie in kwartaal 2 gedoen. Volgens die ATP, word hierdie in kwartaal 3 gedoen. -
Letterkunde_Gedig: Bergies
R49,00 Hierdie werksopdrag bestaan uit die gedig Bergies deur Louis Lodevickus Barend Esterhuizen met ‘n Engelse vrye vertaling ter ondersteuning. Bykomende inligting maak dit vir die leerder en onderwyser makliker om die konteks van die gedig te verstaan. -
Hoofrekene – volgorde van bewerkings
R79,00 Hierdie hoofrekene toetsies kan ook as klastoetsies gebruik word en fokus op die volgorde van bewerkings. Hierdie is van toepassing reg deur die jaar en leerders in Graad 4-7 kan hierby baat. -
Numeriese en meetkundige patrone
R59,00 Hierdie assessering fokus op numeriese en meetkundige patrone en kan as ‘n klastoets of ‘n werksopdrag gebruik word. Volgens die CAPS word hierdie in kwartaal 3 gedoen. Volgens die ATP, word hierdie in kwartaal 2 gedoen.