Klastoetse

  • cp100004a vergelykings 1

    Vergelykings en woordsomme

    R34,00 Hierdie assessering fokus op die basiese kennis en toepassing van vergelykings asook woordsomme en kan as ‘n klastoets of ‘n werksopdrag gebruik word. Volgens beide die CAPS en ATP word hierdie in kwartaal 1 gedoen.
  • cp100003a produkte 1

    Produkte

    R34,00 Hierdie assessering fokus op die basiese kennis en toepassing van produkte – die vermenigvuldiging van terme - en kan as ‘n klastoets of ‘n werksopdrag gebruik word. Volgens beide die CAPS en ATP word hierdie in kwartaal 1 gedoen.
  • cp100001a faktorisering 1

    Faktorisering

    R34,00 Hierdie assessering fokus op die basiese kennis en toepassing van faktorisering en kan as ‘n klastoets of ‘n werksopdrag gebruik word. Volgens beide die CAPS en ATP word hierdie in kwartaal 1 gedoen.
  • cp100002a eksponente 1

    Eksponente

    R34,00 Hierdie assessering fokus op die basiese kennis en toepassing van eksponente en kan as ‘n klastoets of ‘n werksopdrag gebruik word. Volgens beide die CAPS en ATP word hierdie in kwartaal 1 gedoen.
  • in040003a breuke 1

    Breuke

    R79,00 Hierdie assessering bestaan uit omvattende vrae rakende breuke en kan as ‘n klastoets of ‘n werksopdrag gebruik word. Volgens die CAPS word hierdie in kwartaal 2 gedoen. Volgens die ATP, word hierdie in kwartaal 3 gedoen.
  • km100009a letterkunde gedig 1

    Letterkunde_Gedig: Bergies

    R49,00 Hierdie werksopdrag bestaan uit die gedig Bergies deur Louis Lodevickus Barend Esterhuizen met ‘n Engelse vrye vertaling ter ondersteuning. Bykomende inligting maak dit vir die leerder en onderwyser makliker om die konteks van die gedig te verstaan.
  • ll4-70002a hoofrekene 1

    Hoofrekene – volgorde van bewerkings

    R79,00 Hierdie hoofrekene toetsies kan ook as klastoetsies gebruik word en fokus op die volgorde van bewerkings. Hierdie is van toepassing reg deur die jaar en leerders in Graad 4-7 kan hierby baat.
  • ll070001a numeriese en meetkundige patrone 1

    Numeriese en meetkundige patrone

    R59,00 Hierdie assessering fokus op numeriese en meetkundige patrone en kan as ‘n klastoets of ‘n werksopdrag gebruik word. Volgens die CAPS word hierdie in kwartaal 3 gedoen. Volgens die ATP, word hierdie in kwartaal 2 gedoen.