Klastoetse
Showing 9–12 of 12 resultsSorted by latest
-

-

Hoofrekene – volgorde van bewerkings
R79,00 Hierdie hoofrekene toetsies kan ook as klastoetsies gebruik word en fokus op die volgorde van bewerkings. Hierdie is van toepassing reg deur die jaar en leerders in Graad 4-7 kan hierby baat. -

Numeriese en meetkundige patrone
R59,00 Hierdie assessering vir Graad 7, Wiskunde, fokus op numeriese en meetkundige patrone en kan as ‘n klastoets of ‘n werksopdrag gebruik word. Volgens die CAPS word hierdie in kwartaal 3 gedoen. Volgens die ATP, word hierdie in kwartaal 2 gedoen. -

Gewone breuke – Eenheidsbreuke
R39,00 Hierdie assessering vir Graad 4, Wiskunde, fokus op die basiese kennis van breuke, naamlik eenheidsbreuke en kan as ‘n klastoets of ‘n werksopdrag gebruik word. Volgens die CAPS word hierdie in kwartaal 2 gedoen. Volgens die ATP, word hierdie in kwartaal 3 gedoen.





