Wiskunde

  • ll4 70002a hoofrekene 1

    Hoofrekene – volgorde van bewerkings

    R79,00 Hierdie hoofrekene toetsies kan ook as klastoetsies gebruik word en fokus op die volgorde van bewerkings. Hierdie is van toepassing reg deur die jaar en leerders in Graad 4-7 kan hierby baat.
  • ll070001a numeriese en meetkundige patrone 1

    Numeriese en meetkundige patrone

    R59,00 Hierdie assessering vir Graad 7, Wiskunde, fokus op numeriese en meetkundige patrone en kan as ‘n klastoets of ‘n werksopdrag gebruik word. Volgens die CAPS word hierdie in kwartaal 3 gedoen. Volgens die ATP, word hierdie in kwartaal 2 gedoen.
  • nc040001a gewone breuke eenheidsbreuke 1

    Gewone breuke – Eenheidsbreuke

    R34,00 Hierdie assessering vir Graad 4, Wiskunde, fokus op die basiese kennis van breuke, naamlik eenheidsbreuke en kan as ‘n klastoets of ‘n werksopdrag gebruik word. Volgens die CAPS word hierdie in kwartaal 2 gedoen. Volgens die ATP, word hierdie in kwartaal 3 gedoen.