Algebraïese uitdrukkings: Getallestelsels
R34,00Hierdie assessering vir Graad 10, Wiskunde, fokus op die basiese kennis en toepassing van algebraïese uitdrukkings met die fokus op getallestelsels en kan as ‘n klastoets of ‘n werksopdrag gebruik word. Volgens beide die CAPS en ATP word hierdie in kwartaal 1 gedoen.


