Breuke
Showing all 3 resultsSorted by latest
-

-

Assesseringstaak – Breuke
R69,00 Hierdie assessering vir Graad 3, Wiskunde, bevat omvattende vrae oor die onderwerp breuke en kan gebruik word as ‘n werksopdrag of assesseringstaak. Volgens beide die KABV en die ATP word breuke in elke kwartaal behandel; ons stel egter voor dat u hierdie assesseringstaak in die derde of vierde kwartaal gebruik. -

Breuke
R79,00 Hierdie assessering vir Graad 4, Wiskunde, bestaan uit omvattende vrae rakende breuke en kan as ‘n klastoets of ‘n werksopdrag gebruik word. Volgens die CAPS word hierdie in kwartaal 2 gedoen. Volgens die ATP, word hierdie in kwartaal 3 gedoen.




