Afrikaans (EAT)

  • km100009a letterkunde gedig 1

    Letterkunde – Gedig: Bergies

    R49,00 Hierdie werksopdrag vir Graad 10, Afrikaans Eerste Addisionele Taal (EAT), bestaan uit die gedig Bergies deur Louis Lodevickus Barend Esterhuizen met ‘n Engelse vrye vertaling ter ondersteuning. Bykomende inligting maak dit vir die leerder en onderwyser makliker om die konteks van die gedig te verstaan.