Werksopdragte
Showing 9–12 of 12 resultsSorted by latest
-

-

Letterkunde – Gedig: Bergies
R59,00 Hierdie werksopdrag vir Graad 10, Afrikaans Eerste Addisionele Taal (EAT), bestaan uit die gedig Bergies deur Louis Lodevickus Barend Esterhuizen met ‘n Engelse vrye vertaling ter ondersteuning. Bykomende inligting maak dit vir die leerder en onderwyser makliker om die konteks van die gedig te verstaan. -

Numeriese en meetkundige patrone
R59,00 Hierdie assessering vir Graad 7, Wiskunde, fokus op numeriese en meetkundige patrone en kan as ‘n klastoets of ‘n werksopdrag gebruik word. Volgens die CAPS word hierdie in kwartaal 3 gedoen. Volgens die ATP, word hierdie in kwartaal 2 gedoen. -

Gewone breuke – Eenheidsbreuke
R39,00 Hierdie assessering vir Graad 4, Wiskunde, fokus op die basiese kennis van breuke, naamlik eenheidsbreuke en kan as ‘n klastoets of ‘n werksopdrag gebruik word. Volgens die CAPS word hierdie in kwartaal 2 gedoen. Volgens die ATP, word hierdie in kwartaal 3 gedoen.





