Klastoetse

Showing 1–8 of 12 resultsSorted by latest

  • KM1000010A_Letterkunde gedig_Broos_Featured image

    Letterkunde – Gedig: Broos

    R59,00 Hierdie werksopdrag vir Graad 10, Afrikaans Eerste Addisionele Taal (EAT), bestaan uit die gedig Broos deur Carla Smit en kan selfs as a klastoets gebruik word. Bykomende inligting maak dit vir die leerder en onderwyser makliker om die konteks van die gedig te verstaan.
  • CP100005A_Algebraïese uitdrukkings_Getallestelsels_Featured image

    Algebraïese uitdrukkings: Getallestelsels

    R39,00

    Hierdie assessering vir Graad 10, Wiskunde, fokus op die basiese kennis en toepassing van algebraïese uitdrukkings met die fokus op getallestelsels en kan as n klastoets of n werksopdrag gebruik word. Volgens beide die CAPS en ATP word hierdie in kwartaal 1 gedoen.

  • IN050001A_Breuke_Featured image

    Breuke

    R79,00 Hierdie werkkaart vir Graad 5, Wiskunde, is in lyn met die KABV en kan gebruik word vir klaswerk (individuele werk sowel as groepwerk), maar kan ook gebruik word vir formatiewe of summatiewe assesserings van die spesifieke onderwerp. Volgens die KABV, word die tema BREUKE in Kwartaal 2, 3 en 4 aangebied, maar die ATP (Annual Teaching Plan) stipuleer dat die tema slegs in Kwartaal 3 onderrig moet word.
  • cp100004a vergelykings en woordsomme 1

    Vergelykings en woordsomme

    R39,00 Hierdie assessering vir Graad 10, Wiskunde, fokus op die basiese kennis en toepassing van vergelykings asook woordsomme en kan as ‘n klastoets of ‘n werksopdrag gebruik word. Volgens beide die CAPS en ATP word hierdie in kwartaal 1 gedoen.
  • cp100003a produkte 1

    Produkte

    R39,00 Hierdie assessering vir Graad 10, Wiskunde, fokus op die basiese kennis en toepassing van produkte – die vermenigvuldiging van terme - en kan as ‘n klastoets of ‘n werksopdrag gebruik word. Volgens beide die CAPS en ATP word hierdie in kwartaal 1 gedoen.
  • CP100001A_Faktorisering_Featured image

    Faktorisering

    R39,00 Hierdie assessering vir Graad 10, Wiskunde, fokus op die basiese kennis en toepassing van faktorisering en kan as ‘n klastoets of ‘n werksopdrag gebruik word. Volgens beide die CAPS en ATP word hierdie in kwartaal 1 gedoen.
  • CP100002A_Eksponente

    Eksponente

    R39,00 Hierdie assessering vir Graad 10, Wiskunde, fokus op die basiese kennis en toepassing van eksponente en kan as ‘n klastoets of ‘n werksopdrag gebruik word. Volgens beide die CAPS en ATP word hierdie in kwartaal 1 gedoen.
  • in040003a breuke 1

    Breuke

    R79,00 Hierdie assessering vir Graad 4, Wiskunde, bestaan uit omvattende vrae rakende breuke en kan as ‘n klastoets of ‘n werksopdrag gebruik word. Volgens die CAPS word hierdie in kwartaal 2 gedoen. Volgens die ATP, word hierdie in kwartaal 3 gedoen.