Enkelvoudige rente
Enkelvoudige rente verwys na die persentasie van die oorspronkilike bedrag gekoppel aan ‘n spesifieke tydperk of periode. Hierdie periode is gewoonlik in terme van jare. Wat sal gebeur as jy R2 000 vir 3 jaar in ‘n bank belê teen ‘n fantastiese rentekoers van 9% per jaar? Om die rente uit te werk, moet jy bepaal…


