Heelgetalle – Basiese begrip
Wanneer jy hierdie video kyk sal jy sien dat mens aan heelgetalle kan dink soos die op en af beweging in ‘n hysbak. As jy op beweeg, is die teken positief en as jy af beweeg is die teken negatief. Wanneer ons die hysbak-voorbeeld 90 grade kloksgewys roteer, is dit soortgelyk aan ‘n getallelyn waar…