Optel en Aftrek van Gewone Breuke
Wanneer jy twee derdes van ‘n pizza eet en jou vriend eet drie kwarte (drie vierdes) van sy pizza wat net so groot soos joune is, hoeveel het julle altesaam geëet? Om dit uit te werk moet ons eers die…
Maths Education | Wiskundeonderrig

Aangesien menige jong kinders en selfs volwassenes sukkel om breuke te verstaan, spreek hierdie video die basiese begrip van breuke aan. Op ‘n praktiese manier met behulp van ‘n sjokolade word daar verduidelik wat die verskil tussen een vierde (kwart)…
Hierdie wiskunde les Veelvoude & Deelbaarheidsreëls vir Graad 7, 8 en 9 verduidelik wat veelvoude is en hoe om die Kleinste Gemeenskaplike Veelvoud (KGV) te bereken en hoe deelbaarheidsreëls daaruit spruit. Die deelbaarheidsreëls help jou om te bepaal of ‘n…